Wonderkruid toor Probleme weg

divider

DIY and how-to

A close-up photo of a cluster of small purple flowers on a green leafy stem against a blurred dark green background.

Wonderkruid toor Probleme weg

Smeerwortel (Symphytum officinale), volgens Margaret Roberts is smeerwortel (comfrey) ‘n antieke genesingsplant met ‘n lang geskiedenis.

Die kruid was veral bekend vir sy genesende eienskappe, of dit nu beenbreuke, velsiektes, rumatiek of borsprobleme is. Smeerwortel kan ook gebruik word as natuurlike kunsmis. Dit is veral nuttig as jy jou komposhoop se material vinniger wil laat afbreek to ‘n ryk en heisame organiese voeding vir jou tuingrond.

Resep vir basiese velroom :

  • Een koppie smeerwortelplantblare, gekap
  • Een koppie aqueous-room
  • 2 Teelepels vitamien E-olie
  • 2 Dessertlepels amandel-olie (by apteke verkrygbaar)

Meng goed saam en bêre in ‘n gesteriliseerde glaspotjie.

Smeer aan waar die lewe jou ‘n paar harde klappe gegee het.